Synopses & Reviews
Synopsis
NEW, revised edition. Bright, pictures that will engage children.
Hierdie gedig was ge nspereer deur die ware verhaal van Kasi, 'n wees jagluiperd mannietjie, en Mtani, 'n Labrador tefie, wat 'n merkwaardige vriendskap gesmee het en lewenslank vriende gebly het...
Twee nat neuse het eendag ontmoet, Heel toevallig, elke een op sy eie missie, het hulle gegroet.Die son was hoog, dit was 'n warm dag, As die stof opwaai en jy wou sien, moes jy wag.So is Afrika se wilde vlaktes, Met lang, warm somers en sterte met stories.

Don't miss the other books in this adorable series: The Chimp and the Dog, Just Nuisance the Sea-Dog, The BLT, the Bear, the Lion and the Tiger The Cheetah and the Dog, The Lion and the Dog, The Elephant and the Sheep